Deliveries to main cities 2-3 days. *Please measure your couch using our size guide*

Pragtige los bank oortreksels te koop aanlyn vir jou sitkamerstel!

Hier by Crelo Couch Covers verkoop ons is groot verskeidenheid van los bank oortreksels. Ons verkoop tans slegs ons produkte aanlyn en kan dit vir jou stuur reg oor Suid Afrika insluitend areas soos  Kaapstad, Johannesburg, Pretoria, Durban ensovoorts.

Ons verkoop bank oortreksels vir een, twee, drie en vier sitplek banke. Aangesien meesde banke dieselfde grootte is, pas ons oortreksels amper alle banke.

Maak net seker dat jy afmetings neem voordat jy bestel. Hier is 'n paar van die produkte wat ons tans beskikbaar het. Klik op die kolleksie onder vir meer inligting.

bank oortreksel te koop opsies beskikbaar

Waarom ons oortreksels wonderlik is vir die oortrek van sitkamerstelle:

Dikwels kan die materiaal wat vir 'n rusbank gebruik word met ouderdom sleg lyk. Dit kan vol gate, krap marke of selfs vlekke wees terwyl daar niks met die bank se struktuur makkeer nie.

Om 'n splinter nuwe sitkamerstel te koop, kan duisende rande kos. In plaas daarvan kan u 'n bank oortreksel gebruik om die bank te beskerm, sy lewensduur te verleng en geld te bespaar op dieselfe tyd. Jy kan jou gunsteling bank binne sekondes opknap sonder om jou bankrekening te breek!

Ons bied ook die volgende voordele aan ons kliënte:

  • Gratis aflewering vir bestellings van meer as R400.
  • 14 dae geld terug waarborg
  • Veilige aanlyn bestellings
  • Wonderlike diens - kontak ons 24/7 by info@crelocouchcovers.co.za.

Besoek hierdie bladsy vir meer inligting oor ons oortreksels.